Sukkel met skrywersblok? – deur Wilna Adriaanse

"There is no rule on how to write.  Sometimes it comes easily and perfectly: Sometimes it’s like drilling rock and then blasting it out with charges." – Ernest Hemingway Alle skrywers vrees die welbekende “skrywersblok”:  wanneer jy die wit bladsy voor jou het, pen in die hand, gereed vir die eerste word, maar niks gebeur nie.  Daar is nie ’n enkele gedagte wat jy op die papier kan neerskryf nie.  Dit kan op enige stadium gebeur.  Halfpad deur ’n manuskrip of

Top