Karakterisering: Hoe om geloofwaardige karakters te skryf – deur Wilna Adriaanse

"If you treat your characters like people, they'll reward you by being fully developed individuals."                                                                                                              - Don Roff Een van die grootste uitdagings vir ‘n skrywer is om karakters te skep waarmee ‘n leser kan identifiseer.  ‘n Karakter kom meld hom of haar as ‘n blote gedagte by jou as die skrywer aan en dit is jou verantwoordelikheid om aan daardie karakter diepte en geloofwaardigheid te gee. Elke skrywer het sy of haar eie manier hoe hulle karakters skep, maar daar is

Annelie Botes, Skryf-geïnspireerd Gebore

    DEUR MAGDEL BOTHA Annelie Botes het in Afrikaanse leeskringe sekerlik geen bekendstelling nodig nie. Sy het al 12 boeke gepubliseer, verskeie kortverhale vir tydskrifte geskryf, en was rubriekskrywer vir Die Burger en die Volksblad. Toe Annelie ‘n klein dogtertjie was, het sy vir God woedend geraak omdat Hy Krismismotte en kuikens kon laat doodgaan. Sy het Hom by die dam se pompkraan sien staan en Hom op haar hardste met ‘n klip gegooi. So was sy van kleintyd af al:

Annelien van Basten, Dinamiese Vrou en Skrywer

DEUR YOLANDE VAN DEVENTER Annelien van Basten is ʼn taalkundige en skrywer om mee rekening te hou. Jy kan haar nie mis nie, die oomblik toe sy aangestap kom, kan jy aanvoel dat sy volkome in beheer van die situasie is. Sy het al vir maatskappye soos Carpe Diem Media en Avusa Media gewerk, en ook gehelp om die tydskrif Bella van die grond af te begin. Sy is ook tans die studieleier vir tydskrifjoernalistiek by SA Writers’ College en

‘n Onderhoud met Wilna Adriaanse, Skryf ‘n roman Kursusleier

Become a successful freelance journalist at The Writers College Magazine Journalism Course

  "As jy wil skryf, moenie net daaroor droom nie. Doen dit, anders sal jy altyd wonder."    Wilna Adriaanse     Sedert 2000 het Wilna Adriaanse 12 boeke geskryf en gepubliseer. Van die meer onlangse boeke is, Rebecca, Met ander woorde en Die boek van Ester. In 2002 wen sy Lapa-uitgewers se Liefdesverhaaltoekenning. In 2009 word Die Boek van Ester benoem vir die M-Net prys vir Mees Verfilmbare manuskrip en dieselfde boek wen ‘n ATKV/Sanlam Woordveertjie vir Beste Liefdesverhaal. Wilna is op die oomblik besig met haar

Top